Twee huise brand in een week

Volgens Romano van der Spuy, ‘n inwoner van Bubezi en  die Hartbeespoort gemeenskapspolisiëringsforum se woordvoerder, het ‘n weerligstraal die skoorsteen van die huis getref en die dak aan die brand gesteek.
“Gelukkig was bure met brandblussers onmiddellik op die toneel en Necsa se brandweerspan kort op hul hakke.  Die huis kon gered word, maar groot skade is aangerig,” het hy gesê.
Van der Spuy het ook bevestig dat die polisie ‘n saak van brandstigting ondersoek na ‘n motorafdak en twee motors Dinsdagaand in Hertzogstraat in Schoemansville in ‘n brand vernietig is.
Dit is nie bekend hoe die brand ontstaan het nie.

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

getitadlogo2
Top
Recommended Story
‘n Nuwe lewe vir Hendrik