Miernes by slagoffersentrum

‘n Klouterapparaat is opgerig, ‘n sementblad gegooi waarop tafels en stoele kan staan en daar word in erns tuingemaak. Verskeie goedhartige ondernemings het hulle arbeid en produkte aangebied. Busy Bee, met behulp van ‘n bydrae deur Kormorant, het die bome gesnoei en die hout en tuinvullis weggery. Hier is Ania en Déan Laubscher van Busy Bee by adjudant-offisier Anita Brown (middel) van die sentrum. Redemption Hill Ministries-rehabilitasiesentrum se inwoners het Dinsdag moue opgerol en die gebied vir die sementblad en grasplant help voorberei. Kromberg & Schubert borg die plaveisel, skerms en gras, en ‘n anonieme donateur en Sittig’s die plante wat Vrydag geplant word. Nelmarie Eloff van die sentrum bedank elke donateur wat met oop hande en harte gegee het. “Ons benodig nog helderkleurige emaljeverf, tuinbankies of sementtafels.” Kontak Nelmarie by 072 244 6206.

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

getitadlogo2
Top
Next Story

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

SUBSCRIBE
to our free NEWSLETTER
!
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Kormorant


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other