Poppie se ma in tronk

Poppie se ma buite die polisieselle in Brits.

Louise Koekemoer is net na 4 uur Donderdagmiddag op ‘n plot in Mamogalieskraal net buite Brits in hegtenis geneem en na die polisieselle in Brits geneem. Sy sal Maandagoggend in die Brits landdroshof verskyn op aanklagte van die moord op haar dogter. Poppie van der Merwe is na bewering wreed deur haar stiefpa, Kobus Koekemoer, dood geskop. Koekemoer verskyn weer vroeg volgende jaar in die Brits hof.

Louise Koekemoer, ma van vermoorde Poppie van der Merwe

Louise Koekemoer, ma van vermoorde Poppie van der Merwe

Lees ook:

Three year old girl murdered

  AUTHOR
Deon van Huizen
Editor

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

getitadlogo2
Top
Recommended Story
Palesa is tops