Susters in Bollywood

Die Blu Blood Bollywood Experience 2016 is ‘n grootse jaarlikse skouspel waar alles van Bollywood – Indië se antwoord op Hollywood – gevier word. Van Indië se topmodeontwerpers, wat name soos Vikram Phadnis, Joy Mitra, en Pawan & Pranav insluit, se skeppings was op die loopplank te sien. Vikram is al 25 jaar in die modebedryf en veral bekend vir sy bruidskeppings. Joy het aan die prestigeryke Nasionale Instituut van Modetegnologie gegradueer en die afgelope dekade groot naam gemaak. Pawan & Pravan is bekend vir hulle ongewone skeppings en innoverende ontwerpe. Die twee het dit geniet om skouer te skuur met modelle van oraloor en om die uitsonderlike skeppings aan die groot waarderende gehore te kon vertoon.

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

getitadlogo2
Top
Next Story
Hurry and get your tickets for Miss & and Mr Hartbeespoort