Brits het die beste polisiestasie in Suid Afrika

Brigadier Ellen Emmanuel. Foto: ANA

“Dit was ‘n spanpoging en ek is baie trots op my span,” het die stasiebevelvoerder, Brigadier Ellen Emmanuel gesê. “Die sukses van die stasie word bepaal deur die houding van die offisiere wanneer hulle met probleme gekonfronteer word. Dit is hoe jy na die probleem kyk. Die glas is of half vol of half leeg. Ons word gekonfronteer deur vele uitdagings maar ons slaag daarin om verskeie hinderpale te oorkom.”

Sy sê sy moedig haar offisiere aan om met nuwe idees na vore te kom oor hoe om misdaad te bekamp. Dit het daartoe gelei dat die offisiere in die stasie baie meer gemotiveerd is. Dis stasie het daarin geslaag om ernstige misdaad met 10 persent te laat daal.

Die stasie is vroeër aangewys as die beste in die Noordwes provinsie en het ‘n vyf ster gradering ontvang. Tydens die 2015/16 finansiële jaar is altesaam 3304 kriminele deur die Brits polisie gearresteer.

  AUTHOR
Deon van Huizen
Editor

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

getitadlogo2
Top
Recommended Story
Bearded dudes do it for a good cause