Wagpos se eerstes

Die Hoërskool Wagpos se eerste rugbyspan, bekend as Die Bere, is verlede week na die proewe aangekondig. Volgens hul afrigter, Freddie Mouton, is die span slaggereed vir die nuwe seisoen en kan groot dinge van hulle verwag word. Op die foto is van voor links Jaco van der Walt, Monty Lombard, Stiaan du Preez, Jeandré Freitag, Joël Nortjé, JP du Toit en Franco Viljoen. Agter van links staan Raymond Green, Augustino Ferreira, Wiland Rautenbach, Marco Fourie, Schalk Liebenberg, Heystek Markram, Henter Bester, Johndry Snyman en Freddie Mouton.

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

getitadlogo2
Top
Next Story