Hoërskool Hartbeespoort High School is 90!

When the school moved to Schoemansville in 1967, it was said that this is the school with a million dollar view. On 13 January 1978 the first boys were enrolled in Hartbeespoort High School. Since then sport activities have increased drastically.

Hoërskool Hartbeespoort vier op 27 Maart 2017 hulle 90ste verjaardag. Die skoolseembleem vir die jaar vertel ‘n storie vanaf 1927 tot 2017 en is ontwerp deur Marelize Jansen van Rensburg .

The school decided to arrange a Hartbeespoort Professional League for their 90th birthday celebrations. It invites the entire Hartbeespoort community to come and share in the festival on the 4 March 2017. Heelwat besighede in diegemeenskap het die skool se HPL-spanne geborg en die skool versoek dat die gemeenskap hierdie wintersport dag, wat rugby-, hokkie- en netbalwedstryde insluit, kom ondersteun.

Daar word nog vele aktiwiteite vir die jaar beplan en ‘n program kan op die skool se webtuiste gevind word.

Die skool sien daarna uit om oudskoliere, ouers, ooms, tannies, oupas en oumas, leerlinge en ouers bydie feesviering te sien.

Die program is as volg: Junior en Senior netbal wedstryde: 08:00.

Junior Rugby wedstryde: 08:00

Junior en Senior hokkie wedstryde: 09:15

Senior rugby: 11:00

Prysuitdeling vir 1ste en 2de plekke vir al drie sportkodes vind om 13:00 op die A-rugbyveld plaas .

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

getitadlogo2
Top
Recommended Story
Hoërskool Hartbeespoort Intergraad-byeenkoms