Brits man voor dogter doodgesteek.

Die voorval het by die Rosslyn-kruising net buite Brits gebeur. Morné se jong dogter het die voorval sien gebeur.

Volgens ooggetuies het een voertuig voor ‘n ander voertuig ingedraai. Al twee het van die pad afgetrek waarna ‘n woordewisseling tussen die twee bestuurders ontstaan het. Morné Kuhn is kort daarna met ‘n skerp voorwerp in die bors gesteek. Hy is kort daarna oorlede. Die hele voorval het voor Morné se histeriese dogter plaasgevind. Die bestuurder van die ander voertuig is in hegtenis geneem.

Kormorant sal meer inligting plaas nadat daar met lede van die familie gepraat is.

  AUTHOR
Deon van Huizen
Editor

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

getitadlogo2
Top
Recommended Story
Bus deur stormwater meegesleur