Fietsryers skop stof in oë

Hy het letterlik stof in die ander fietsryers se oë opgeskop. Na die derde rondte kon niemand hom meer vang nie. Janine van Niekerk van Die Hoërskool Wagpos het Saterdag haar eerste amptelike wedren (Sub Junior) gery en was van die begin af ver voor.. Albei fietsryers is ‘n groot trots vir hulle skole.

Saterdag was die begin van die reeks wedrenne. Daar is jaarliks vier wedrenne per provinsie waartydens skole teen mekaar meeding. Na die vierde wedren word die top 3 uit elke ouderdomsgroep gekies wat aan die nasionale wedrenne teen al nege provinsies, asook naburige lande soos Zimbabawe, Namibië en Botswana, deelneem.

Die baan by die Hoërskool Hartbeespoort is een van die mees uitdagende bane in die reeks.

  AUTHOR
Daleen van Manen
Journalist

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

getitadlogo2
Top
Recommended Story x
Susters in Bollywood

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

SUBSCRIBE
to our free NEWSLETTER
!
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Kormorant


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other