Schools galleries

In honour of Joost

Pecanwood College and Pre-Prep pupils wore their Springbok rugby jerseys to school on Friday in honour of the late Springbok flyhalf Joost van der Westhuizen and in support of his J9 Foundation for motor neuron disease.

Meerhof se leiers

Die senior leiers van Meerhofskool het onlangs hulle amptelike inhuldiging gehad. Agter van links is Ryno Roos, Brandon de Bruyn (onderhoofseun), Ivan Nolte, Francois Ferreira (hoofseun) en Ruan Kleynhans. Voor van links is Sharon Phiri, Palesa Kgama (hoofmeisie), Magda Venter en Antonio Willemse. By hulle is die skoolhoof, Rita Burgers.

Wagpos se eerstes

Die Hoërskool Wagpos se eerste rugbyspan, bekend as Die Bere, is verlede week na die proewe aangekondig. Volgens hul afrigter, Freddie Mouton, is die span slaggereed vir die nuwe seisoen en kan groot dinge van hulle verwag word. Op die foto is van voor links Jaco van der Walt, Monty Lombard, Stiaan du Preez, Jeandré…

GHS by Top 4

GHS se Mienke van den Berg het die kompeitisie agtergelaat in haar item by die Top 4 byeenkoms.

Nuwe bloed by siekeboeg

Meerhofskool verwelkom Suster Erna Strydom (links) wat haar by die siekeboegspan aangesluit het. By haar is Suster Hilde van Aswegen wat ook nou ‘n permanente aanstelling by die skool het.

Interhuiswenners

Laerskool Kameeldrift het hulle steratlete onlangs vereer met trofeë vir hulle harde werk op die atletiekbaan- en veld tydens die skool se interhuis.

Welkom!

Die Hoërskool Wagpos verwelkom graag vir Ingrid van den Bergh, wat aangestel is as hoofmatrone by Uitkomskoshuis.

MCS attend workshop

Last week Saturday the foundation phase parents of the Mountain Cambridge School attended a workshop hosted by by the school.

Nuwe Wagpos-VLR

Die nuutverkose Verteenwoordigende Leerlingraad (VLR) van Die Hoërskool Wagpos is einde Januarie tydens `n spogfunksie in die skoolsaal ingehuldig.

getitadlogo2
Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

SUBSCRIBE
to our free NEWSLETTER
!
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Kormorant


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other