Sports galleries

Estevan blink uit

Estevan Venter, ‘n leerling van Laerskool Broederstroom, het vanjaar in gimnastiek uitgeblink. Hy het die trofee vir die beste algehele junior seun van die GymnasticXellence-klub in Ifafi, waar hy by Christo Malan afrigting ontvang, asook vyf ander toekennings, onder meer vir beste dissipline en goeie gedrag ingepalm.

Grading for Brits Tokon Shotokan Karate

Well done to these members of the Brits Tokon Shotokan Karate A/C and Sensei Thabiso Isiah Choma on an excellent grading that took place at Ga-Rankuwa.

Bernard kry goud

Bernard Badenhorst (11) van Meerhof het aan die SA Nasionale IFAA boogskietkampionskappe in drie afdelings deelgeneem en in al drie goud behaal. Bernard is ‘n lid van die HPC boogskietklub.

Swayde gets gold

Swayde Lessing from Pecanwood College participated in the interprovincial championship, hosted by KwaZulu-Natal and won a gold medal in the girls u/13 high jump, clearing a height of 1.60 m.

Dance stars

Students of the Tebogo Kgobokoe Arts Academy outdid themselves in the SADF North West Latin and Ballroom competitions.

Herman Summer Trail winner

Herman Mulder, a special needs teacher at Meerhof School, won the 13.9 km category of the Spur Summer Trail Series at Leeuwenkloof in Broederstroom last weekend.

SAB regional games

The Madibeng Local Football Association wishes the Captain 11 Football Club from Majakaneng all the best in their attempt to qualify for the Nedbank Cup National tournament this weekend.

Boet en sus lei saam

Dit was ‘n spesiale oomblik toe Abby (graad 6) en Antonio (graad 11) Willemse as nuwe leiers by Meerhofskool aangekondig is.

NW-kleure vir swem

Hierdie lede van die Harties Reflections-swemklub het hulle Noordwes-kleure vir swem verwerf.

De Waals laat speke sing by 94.7

Louis de Waal is een van verskeie Hartbeespoorters wat die afgelope naweek aan die 94.7 Momentum Cycle Challenge in Johannesburg deelgeneem het.

getitadlogo2
Top