Human Interest

All abuzz about bee conservation

Cas Olivier would like to create as much of a buzz as possible about conserving bees and relocating them, rather than killing swarms in Madibeng. He is calling on anyone interested in helping him. Cas, who is a well-known bee-farmer from Hartbeespoort, is one of just a handful of bee lovers in the area, very…

“I am just a beggar in high heels” says Mrs Africa

“I am also just a beggar,” says the vivacious Mrs Africa Hemisphere, Lorna Greyling. “The only difference is, I beg in high heels and for the cause of others, not because my own family is in need.” Lorna is absolutely passionate about the youth, specifically teens aged 16 – 19 years of age. “I want…

Blackie: ‘Ek is gebore met ‘daai dêng’!’

Dit sal ‘n fout wees om Blackie Swart, ‘n jare lange inwoner van Hartbeespoort, se musikale talent net te meet aan sy danstreffers Liewe Lulu, Pers Kombers, Windgat Bakkie, of Laat Hy Val, om maar ‘n paar te noem.

‘n Hart vir mens en dier

Die kakiekamoefleerklere, kortbroek en bruingebrande bene vertel klaar ‘n deel van dr Gerhardus Scheepers van Zodiac Dierekliniek in Brits se storie.

Van agter die kamera tot voor die lens

Toe Gerrie van Ghent (47) van Hartbeespoort niksvermoedend aan die begin van Desember in ‘n winkelsentrum in Pretoria deur ‘n televisiespan voorgekeer is, het sy nooit kon raai sy sou sowat 12 uur lank voor die kamera moes poseer vir ‘n werklikheidsreeks, Mooi van Binne op VIA (DStv) nie.

Michael mik nog hoër

Michael Botha (17) van Hartbeespoort, oor wie Kormorant twee jaar gelede berig het, is steeds besig met sy opmars in rolstoelbasketbal, ‘n sport wat hy maar drie jaar lank beoefen.

Nadine se harde werk beloon met beurs

Vir die tweede keer in die driejarige bestaan van die Akademia Elite Beursprogram spog Hartbeespoort vanjaar met een van die vyf ontvangers van dié gesogte beurs ter waarde van R250 000 oor drie jaar.

Poplap help speel-speel en sing-sing

Met die bekendstelling van Sing-Sing Leer Ons, ‘n opvoedkundige DVD, CD en aktiwiteitsgids in Afrikaans, is ‘n jare lange droom vir Pierré en Pauli van Niekerk van Hartbeespoort vandeesweek verwesenlik.

Bearded dudes do it for a good cause

After the very tragic death of little Poppie van der Merwe in Brits recently, a group of six friends of Hartbeespoort decided to not only talk about children and their plight, but also to do something tangible to give back to the community.

Viswater vloei deur Emile se are

Word ‘n mens by die Hartbeespoortdam groot, vloei viswater sterk deur die are en leer jy sommer van jongs af hoe om ‘n visstok behendig te swaai.

getitadlogo2
Top