Local news

Vier-en-twintig beseer in ongelukke die naweek

Ses mense is Vrydagmiddag beseer toe twee voertuie kop-aan-kop in Bokfontein, buite Brits, gebots het. Al die beseerdes het minder ernstige beserings opgedoen en is na die Brits Distrikshospitaal geneem vir behandeling. *’n Agtienjarige meisie het Saterdagmiddag menigvuldige ernstige beserings opgedoen toe die motorfiets, waarop sy was, op die Mount Amanzipad met ‘n voertuig in…

Doyen of herbs, Margaret Roberts dies

Margaret Roberts, South Africa’s doyenne of herbs, passed away at the age of 80 Saturday after a short stay in hospital.

“Ek het alles, wees net lief vir my.”

“Einklik het ek alles, kom wees net lief vir my,” sê Marietjie Du Plessis, beter bekend as Ouma Marietjie, wat Vrydag, 3 Maart, haar sewentigste verjaardag vier en nie regtig aan ‘n gepasde geskenk kan dink nie.

Peanut is weer voëlvry by die huis

Die bedrywige Peanut, ‘n African Grey papegaai is Maandag, 27 Februarie ongedeerd met sy bejaarde eienaar, Marita Bekker herenig nadat hy amper ‘n week weg was.

Zinde murder trial goes to high court in June

A year after Mark Zinde allegedly murdered his mother in their home in Pecanwood, he will stand trial in the Pretoria Highh Court in June. Mark Warona Zinde (23) appeared in the Brits Regional Court on Tuesday and his trial date was set for 12 June. He is accused of killing his mother Hope Zinde…

getitadlogo2
Top