Editorial

The power(s) that be

The intent of Eskom to cut electricity to several municipalities that it supplies, including Madibeng, threatens the livelihood of many residents of the area.

Nuwejaar, nuwe voornemens of nie?

Deesdae hoor mens al hoe minder van mense se Nuwejaarsvoornemens, want ek dink almal het al besef dat dit tot niks kom nie: maer word, minder rook, meer water drink, minder vloek, meer oefen, minder eet.

A politically correct fairy tale

There once was a young person named Little Red Riding Hood who lived on the edge of a forest full of endangered owls and rare plants with a nurture giver, whom she referred to as “mother”, although she didn’t mean to imply that she would have thought less of the person if a close biological link did not exist.

Proudly Hartbeespoort

The municipal elections may be over, but you have one more opportunity to cast your vote – for the worthy nominees in the first Hartbeespoort Community Awards.

Donderdag: Opinie

In wat sekerlik as ‘n nuwe laagtepunt in die volgehoue Madibeng-munisipaliteitsage beskou kan word, het die Valke verlede Donderdag onverwags op die munisipaliteit in Brits toegeslaan en dokumente uit onder meer die kantore van die munisipale bestuurder, finansies en projekte verwyder.

Madibeng se finansiële tsoenami

Die Madibeng munisipaliteit is kniediep in ‘n finansiële gemors. So diep dat kenners meen dat hulle nooit daaruit sal kan kom nie. Daar word byna weekliks groot geldelike blapse deur die amptenare in Brits gemaak, ten koste van die plaaslike gemeenskap.

Misdaadvoos? Kom ons help onsself!

Dit is beslis nie ‘n ‘goeie nuus’ week nie. Vandag se koerant lees so bietjie soos ‘n riller. Daar is die gewapende rooftog by ‘n gewilde supermark, gewelddadige aanvalle tydens motorkapings, vier mense wat in hul winkel geskiet is, gevaarlike misdadigers wat ontsnap en dan boonop fietsryers wat nie eers meer die buitelug kan geniet…

Wanneer het stop ry geword?

Daar gaan beswaarlik ‘n dag verby wat van die 7 000 plus lede van die Kormorant se Facebook-blad nie kla oor die gebrek aan die nakoming van verkeersreëls in Hartbeespoort nie. Verskeie gemeenskapslede het dit ook al onder ons aandag gebring dat die voetoorgang in Scottstraat by die polisiekantoor, wel, soos ‘n stopstraat geïgnoreer word….

getitadlogo2
Top