Letters

It is NOT about the Jones’

R J Millar, Chairman Xanadu ECO Park Homeowners Association writes; Your article on page 3 and the editorial in your publication of 5 April 2012 refers. On behalf of the Board of Trustees and Owners of Xanadu Eco Park I wish to respond as follows. Your report is factually incorrect, petty and offensive. Further, as…

Kinders se held

Willie Meyer Schoemansville skryf; Soos daar al dikwels in Kormorant berig is, is daar in Hartbeespoort weinig ontsag vir verkeersreëls of die veiligheid van ander padgebruikers. Dit is veral opmerklik by die skole wanneer kinders soggens en smiddags afgelaai en gehaal word. ‘n Groot bron van bekommernis is die oorgange by die hoërskool waar ‘n voetgangerlig…

Dagdrome

Dromer van Hartbeespoort skryf; Die Silkaatsnek vierbaan snelweg tussen Brits en Harties ry vandag soos ‘n droom.  Saam met die robotte wat op strategiese afdraaie geplaas is en verhoed dat padgebruikers kanse vat en skielik voor aankomende verkeer indraai, is die rit dam toe nie meer ‘n nagmerrie nie. Vanmiddag ontmoet ek ‘n vriendin bo-op…

Eenkant met die fietsryers

Celéste  van Hartbeespoort skryf; Een van die lekker dinge by die dam in die somer is ‘n vroegoggend Wimpy ontbyt in hulle tuin. Die voëltjies tjirp en terwyl jy vir jou eerste koppie koffie wag, kan jy sommer die “kom-ons-kyk-hoeveel-motors-by-die-stopstraat-stop speletjie speel. Die antwoord is – nie veel nie. Indien enige. Maar dis nie waaroor ek skryf…

getitadlogo2
Top