School sport

Hartbeespoort se sports by die see

Hoërskool Hartbeespoort was een van 15 skole wat die afgelope vakansie van 18 tot 24 Maart Margate se sportskool bygewoon het.

Pecanwood rides out

Jemma Battersby, Pecanwood Prep team captain and her horse were part of Pecanwood College’s equestrian team that was out in full force at the first inter-schools qualifier last weekend.

Imke goes far

PLG Hartbeespoort held its interhouse athletics on Saturday and 43 school records were broken by athletes on the day. The three sports houses, Falcons, Hawks and Eagles competed fiercely, but the Falcons were victorious, scooping the points trophy as well as the spirited trophy. Imke Krige broke the school record for girls long jump u/11.

Doelgerig

Hoërskool Hartbeespoort het verlede naweek weer ‘n junior hokkiekliniek aangebied. Van Suid-Afrika se tophokkiespelers, asook twee voorste spelers van die Noordwes-universiteit (NWU) het die kliniek kom aanbied. Die skool bedank in die besonder vir Sulette Damons (SA voorspeler), Anelle van Deventer (SA doelwagter), Sinalo Jafta (NU 1 voorspeler) en Marthinette (NWU 1 verdediger) vir die…

Noordwes akrobaat

Celeste van der Merwe, ‘n graad 1-leerlingvan Laerskool Broederstroom is nie net ‘n kranige gimnas nie, sy het Noordwes ook onlangs by die Suid-Afrikaanse junior akrobaatkampioenskap verteenwoordig en ‘n eerste plek in die vlak 1-afdeling behaal.

Goud vir Cassandra

Cassandra Marshall van GymnastixEllence het drie algehele eerste plekke behaal tydens die onlangse Spur Stars- gimnastiekkompetisie by Matsport in Centurion.

World champion!

Brendan Davis, a grade 6 pupil from the Hennops River Primary School, represented South Africa in the ISKA US Open World Martial Arts Championships in Orlando, Florida on 3 and 4 July.

Ruan, SA kampioen

Tydens die pas afgelope Suid-Afrikaanse Ope Judokampioenskap wat in Stellenbosch plaasgevind en waaraan buurlande Mosambiek, Botswana en Namibië ook deelgeneem het, het Ruan Steenkamp die goue medalje in die afdeling vir seuns o/14 en in die gewigsklas bo 66 kg gewen.

Reik na die Top 5

Eckard Bernstein van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman se eerste rugbyspan word hier hoog deur sy spanmaats opgetel in lynstaan tydens dié skool se kragmeting teen Laerskool Brits in die finaal van die Top 5 rugby- en netbaltoernooi wat onlangs by GHS plaasgevind het.

getitadlogo2
Top