School sport

Salmon druk deur

Salmon Pienaar, kookwater-skrumskakel vir die o/10A rugbyspan van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman, klou hier verbete aan die bal tydens ‘n kragmeting tussen GHS en Laerskool Protea Park.

MCS champ

Bokang Maela recently represented the Mountain Cambridge School at the Bojanala district athletics held at the Royal Bafokeng Stadium.

Top hokkiespelers by Hoërskool Hartbeespoort

Daar was groot opgewondenheid toe drie top hokkiespelers van die nasionale spanne, Sinalo Jafta, Celia Evans en Sulette Damons die spelers van Hoërskool Hartbeespoort touwys gemaak het by ‘n kliniek op 27 en 28 Februarie.

Rekords spat

Tydens Meerhofskool se kleuresport het verskeie rekords op die baan en veld in die slag gebly.

Michael rol na sukses in basketbal

Michael Botha (15) van Hartbeespoort is bewys dat nie eens ‘n rolstoel in die pad van ‘n sportgeesdriftige hoef te staan om sukses te behaal nie. Michael, wat reeds sedert geboorte in ‘n rolstoel is weens die oorerflike toestand arthrogryposis multiplex congenita (AMC) en nie sy bene kan gebruik nie, is na slegs ‘n jaar…

Hartbeespoort het bobaas swemmers

Dié swemmers het Noordwes skole by die SA Skole byeenkoms verteenwoordig wat in Desember in Pretoria plaasgevind het.

getitadlogo2
Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

SUBSCRIBE
to our free NEWSLETTER
!
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Kormorant


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other