Doelgerig

Hoërskool Hartbeespoort het verlede naweek weer ‘n junior hokkiekliniek aangebied. Van Suid-Afrika se tophokkiespelers, asook twee voorste spelers van die Noordwes-universiteit (NWU) het die kliniek kom aanbied. Die skool bedank in die besonder vir Sulette Damons (SA voorspeler), Anelle van Deventer (SA doelwagter), Sinalo Jafta (NU 1 voorspeler) en Marthinette (NWU 1 verdediger) vir die waardevolle vaardighede en spanwerk wat hulle vir die skool se spelers vasgelê het.

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
They failed us