GHS gholf se groot wen

Laerskool Generaal Hendrik Schoeman het aan die Noordwes Laerskole gholfkampioenskappete deelgeneem.

Janko van der Merwe is aangewys as die Noordwes laerskolekampioen en word opgeneem in die Noordwes gholfspan. Die A-span het die trofee vir beste skoolspan in Noordwes gewen terwyl die B-span derde was. Die A-span het ook ‘n tweede plek behaal.