Laerskool Brits se boekwurms

Laerskool Brits het graad-5 leerders, wat die meeste boeke in Afrikaans gelees het, beloon.