Sanddrift erken leerlinge vir lees

Laerskool Sanddrift het hierdie leerders beloon vir die aantal boeke wat hulle gelees het.