Olienpark se veelsydigste leerders 05/12/2019 Hierdie leerders van die Laerskool Olienpark is as die veelsydigste leerders in hul graad aangewys en het tydens die onlangse prysuitdeling ‘n boekprys en trofee verower.