Hoërskool Brits spog met ‘n 98,2% slaagsyfer met 116 van die 118 kandidate wat slaag. Daar was 143 vakonderskeidings met ‘n graadgemiddeld van 61,53% en 72,88% universiteitsvrystelling.
Rene Werner – 7 onderskeidings Henry Pentz – 7 onderskeidings Michelle Marais – 7 onderskeidings Altemeri Breedt – 6 onderskeidings Grete Lategan – 5 onderskeidings Jané van Tonder – 5 onderskeidings Jean-Mari Strydom – 4 onderskeidings Annelie van der Walt – 4 onderskeidings Melissa Koekemoer – 4 onderskeidings Emily Riekert – 4 onderskeidings Simonique Potgieter – 4 onderskeidings Atang Swartbooi – 4 onderskeidings