Meerhofskool se nuwe personeel 23/01/2020 Meerhofskool verwelkom die nuwe personeel in hul midde. Van links is Marna Lighthelm (senior en FET fase), Katlego Mohale (fisioterapeut), Marilize Wessels (graad 5), Sanet Steyn (graad 4) en Anni Gericke (senior fase).