Britsies presteer by redenaars 2020

Hierdie leerders van Laerskool Brits is die wenredenaars van 2020 in die skool se redenaarskompetisie.