Broedies se nuwe personeel 20/02/2020 Laerskool Broederstroom verwelkom hulle nuwe personeel. Van links is Jessica Pieters, Mieke Dames, Lize-Mari Smit en Monique Oosthuizen.