Kyle skitter in karate

Kyle Hurter, ‘n leerder van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman (GHS) het aan die JKA karate Noordweskampioenskapppe deelgeneem en twee goue medaljes verower. Hy het sy provinsiale kleure ontvang en sal aan die Suid Afrikaanse karatekampioenskappe deelneem. Hy neem ook binnekort deel aan die ATKV redenaarskompetisie.

Kyle Hurter