Wian deur na ATKV-redenaars 05/03/2020 Wian Bester van+ Laerskool Generaal Hendrik Schoeman het goud behaal by die interne redenaarskompetisie en is deur na die ATKV-kompetisie. Wian Bester