Hierdie leerders van Die Hoërskool Wagpos het goed gevaar by die Afrikaanse interne redenaars wat onlangs gehou is.
In graad 10, Kayla Crous (Eerste plek), Ashwin Bates (tweede plek) , Marozé vd Berg (derde plek) en Marizan Axsel (vierde plek). In graad 11 en 12 (Senior afdeling), Nicolene de Beer (eerste plek), Milay Maree (tweede plek), Trudie Scholtz (derde plek) en Twané Combrinck (vierde plek).