Meerhofskool kry twee nuwe rolstoele 12/03/2020 Wiltron Agencies, ‘n besigheid van Midrand, het twee nuwe rolstoele aan die Meerhofskool geskenk. Die skool bedank mnre Willem Liebenberg en Herman Liebenberg wat die stoele oorhandig het. Saam met hulle is Keneilwe Rapitso.