Vicus gekies vir laerskole atletiek

Vicus Scholtz, ‘n graad 6-leerling van Laerskool Broederstroom is gekies om Tshwane-Wes te verteenwoordig by die Gauteng Provinsiale Laerskole atletiekkampioenskappe. Dit vind 13 – 14 Maart 2020 by Ruimsig Stadium plaas.

Vicus Scholtz