Dandre tweede 13/03/2020 Dandre Allers, ‘n lid van Magalies Park Gholfklub, het tweede plek in die seuns onder 13 B-afdeling behaal tydens die onlangse Bridgefund Junior Series GNGU-toernooi by Wingate Country Club. Dandre Allers