Hoërskool HBP rugby se puik oorwinning 13/03/2020 Hoërskool Hartbeespoort se onder 14 rugbyspan het Hoërskool Wonderboom met 55-5 geklop in ‘n wedstryd verlede naweek. Stephan Bossert in aksie