Britsies by NW-kampioenskappe

Die leerders van Laerskool Brits het hulle swemvernuf tydens die afgelope Noordwes swemkampioenskappe gewys.

Agter van links is Elrike du Plessis (2 brons medaljes), Keana Booy, Joshua Gouws, en voor is Sias Fourie, Lohandri Booy en Jandré Gouws.