Waarmee hou jy jouself besig in grendeltyd?

Is grendeltyd besig om jou baas te raak? Vir sommige raak dit duidelik te veel en allerlei onnutsige idees om die tyd te verwyl sien die lig. En soms, soos die spreekwoord lui, is ledigheid die duiwel se oorkussing!


Afrikaans.com bied nou ‘n kompetisie aan met ‘n R5 000 kontantprys vir jou unieke idée om tyd in grendeltyd te verwyl. Soos dié video van onderwyser, Ammiël Smith.

Besoek https://afrikaans.com/projekt…/dis-kompetisietyd-april-2020 vir kompetisiereëls.