KYK – Hartbeespoortdam loop oor in 1954

Die filmmateriaal van die Hartbeespoortdam wat in 1954 oorloop is onlangs in die argiewe van Die Erfenisstigting  (https://es.org.za/af/) in Pretoria ontdek.

Die Agnes Hotel – later die Lake Hotel en vandag waar Squiers geleë is – oorkant die Hartbeespoort Slangpark.