Brits Hoërskool-onderwysers vier lente

Dis heerlike lente. Die koue is hier, maar Hoërskool Brits se personeel het nie toegelaat dat dit hulle stuit nie en steeds die lentegees op 1 September gevier.