Danica praat ‘n prys weg

Danica Kruger, ‘n Graad 2-redenaar van Laerskool Brits het aan die aanlyn Oppie Tong Af-redenaarskompetisie deelgeneem en ‘n A++ met haar uitstekende redenaarsvermoë verwerf.