GHS-leerlinge geniet pouse by die dam

Die Graad 7’s van Laerskool Generaal Hendrik Schoeman het onlangs in klein groepe ‘n “pouse” van hul harde werk tydens afstandonderrig by die dam geniet. Alle Covid-19 maatreëls is nagekom en die leerders het die welkome breek geniet.