Hartbeeshof algemene jaarvergadering

Die SAVF Hartbeeshof Afreeoord hou op 9 September 2020 hul algemene jaarvergadering by die SAVF Hartbeeshof Diessentrum. Weens die Covid-19-protokol, kan slegs 40 mense die vergadering bywoon. Belangstellendes word versoek om teen 3 September bywoning te bevestig. Die vergadering begin on 09:30.
Kontak 012 253 0456 vir meer inligting.