Laerskoool Brits se Top 10 Graad 4s 10/09/2020 Laerskool Brits het sy top 10 Graad 4-leerlinge aangewys. Hier is hulle: Ané KrügerAnike NagelDrikus FourieJana Werner Lisa Möller Lodé Pieterse Louden GroblerMariné Werner Monya van der Merwe Saidi Bosch