Van waar Gehasi? – VLU Brits

Isabel Groesbeek, FAK genealogiese navorser en inligtingskontultant, het verlede week die lede van die Vroue Landbou-unie se Brits-tak kom inlig hoe ‘n persoon sy familiespore (genealogie/familiegeskiedenis) volg. Groesbeek was die opsteller en aanbieder van die radioprogram “Van Waar Gehasie”.
Vir meer inligting oor die tak se volgende vergadering op Woensdag 14 Oktober 2020, kontak Kitty Janse van Rensburg by 082 564 0918.
Op die foto is Neeltje Louw (Brits VLU-voorsitter) , Isabel Groesbeek, Elaine Smit en Charlotte Rossouw.