Vermis

Marnitz Myburgh (33) van Brits word sedert Sondag, 27 September vermis.


Marnitz is laaste by sy huis in Raasblaarstraat in Brits gesien. Hy het ongeveer 11:30 die huis verlaat om ‘n vriend by Spar te ontmoet en spoorloos verdwyn. .Hy het ‘n wit-en-grys langmou T-hemp, ‘n blou denimbroek en plakkies gedra. Hy is skraal gebou, 1.6 m lank en het groen oë. Hy dra twee kettingkies met kruise om sy nek. Indien enigietmand inligting het, kontak Brits polisie by 012 381 6082.