Amogelang FAK-wenner

Amogelang Malatsi, ‘n graad 11-leerling van Hoërsklool Brits is as kategoriewenner in die opstelafdeling aangewys tydens die onlangse FAK Internasionale Afrikaans-Ekspo, haar opstel was getiteld, “Die eerste moderne pandemie”.