Broedies vier lente

Laerskool Broederstroom het die lente gevier met ‘n hoededag dag vol kleur en geur. Leerlinge het gesorg vir ‘n paar interressante lente-hoedtemas!