Dis ‘n fees om ‘n Britsie te wees! Die Britsie Sonskyn Safari wat gehou is om voornemende nuwe leerlinge by Laerskool Brits te verwelkom, was ‘n reuse sukses! Wie sou dan nie by dié skool wil skoolgaan met so ‘n feestelilke opedag-verwelkoming nie.