Tasmin deur na redenaarsfinaal 01/10/2020 Tasmin Terblanche, ‘n leerling van Hoërskool Hartbeespoort het haar weg oopgepraat na die finalse rondte van die nasionale finaal van die Radikale Redenaarskompetisie.