Sibbes presteer in NW gholf 08/10/2020 Duardo en Danica Labuschagne, leerlinge van Laerskool Brits het gesamentlik eerste plekke behaal in die Guppy-afdeling van die Noordwes Junior Ope gholftoernooi wat onlangs by Pecanwood gehou is.