GHS-hoofleiers

Laerskool Generaal Hendrik Schoeman het die hoofleiers vir die vierde kwartaal angewys.

Hulle is Janru Janse van Rensburg, Dieter Sittig, Linique Rowles en Minante Jonker.