Een ernstig na botsing

Een persoon is ernstig beseer tydens ‘n botsing tussen twee voertuie by die ingang van die kabelspoor in Hartbeespoort Maandagoggend. Die beseerde persoon is deur Hartbeespoort Emergency Medical Service (HEMS) na ‘n hospitaal in Brits vervoer vir behandeling. (Foto en inligting: HEMS)